Akademie geniet prioriteit

Hoofleiers
  • Laerskool Queenswood neem deel aan 'n geletterdheid Conquesta - uit 1860 skole uit Afrika, Nieu-Zeeland en Australia verwerf ons 5de plek.
  • 26 Graad sewe leerders van 2007  beklee tans in onderskeie hoërskole plekke in die Top 10.
  • Graad 6 en 7 leerders neem deel aan wêreldkennis-olimpiade en wen 2 goud, 5 silwer en 19 brons medaljes.
  • Nasionale Leesolimpiade: 1 leerder dring deur na eindrondte - een van slegs 7 skole landwyd!
  • Nasionale Grondslagfase Gesyferdheidsuitdaging - behaal gemmideld van 85%.
  • Twee leerders is algehele wenners.
rocket

Die Skool waar...
elke kind tot sy reg kan kom.

icon_08

Die Skool waar...
balans vir ons belangrik is.

icon_09

Die Skool waar...
gelukkige kinders vir ons 'n prioriteit is.

Registrasievorms en ander dokumente