Klein Q's

Laerskool Queenswood is baie trots op ons pre-primêre fase wat die skool se kweekgrond vir nuwe leerders is.

kleinq

Graad R funksioneer afsonderlik van die Primêre skool. Daar sal wel sekere aktiwiteite wees waaraan ons sal deelneem en inskakel soos byvoorbeeld die huissport, bulletjie-rugby, bokkie-netbal en mini-krieket.

Toelatingsvereiste:

  •   Kinders wat 4 jaar is en die betrokke jaar 5 jaar sal word;
  •   Kinders wat 5 jaar is en 6 jaar word in die jaar; en
  •   Kinders wat 7 jaar word en vrystelling het van skoolbesoek met nodige dokumente.
rocket

Die Skool waar...
elke kind tot sy reg kan kom.

icon_08

Die Skool waar...
balans vir ons belangrik is.

icon_09

Die Skool waar...
gelukkige kinders vir ons 'n prioriteit is.

Registrasievorms en ander dokumente