Klerasie

Laerskool Queenswood se klere reeks is by die volgende verskaffers beskikbaar, dit sluit die nuwe sowel as die ou reeks in:

Totiusdal Handelshuis:

Tel:  0123321380

Webtuiste: http://handelshuis.co.za

Select Uitrusters:

Tel: 012 333 3319

Epos Adres: selectoutfitters@mweb.co.za

 

Moet asb nie die skool kontak vir enige navrae in verband met klere nie. Die kantoor het nie al die inligting en dit sal waardeer word as u direk met die verskaffers in verbinding tree.

rocket

Die Skool waar...
elke kind tot sy reg kan kom.

icon_08

Die Skool waar...
balans vir ons belangrik is.

icon_09

Die Skool waar...
gelukkige kinders vir ons 'n prioriteit is.

Registrasievorms en ander dokumente